Todays Date :
Menu

Home Page

Photo Album

Facilities

Caravan Park

Chalets

Beach/Strand

News/Nuus

Stranddienste

Other

Membership

Neighborhood
Watch
Buurtwag

 

Uilenkraalsmond Buurtwag / Neighborhood Watch


Kontak Paul Venter (Plot 344 - Duikersingel) 
vir Meer Inligting oor die Uilenkraalsmond
Buurtwag / Neighborhood Watch
076 795 1698

Enige Bydraes Sal Waardeer Word
Buurtwag Bank Besonderhede:

NEDBANK Gansbaai
Tak Kode:  18200500
Uilenkraalsmond Buurtwag
Rek No: 1034044915

Baie Dankie vir Die van Julle wat gereeld Bydraes Maak

Golfkar vir gebruik deur die Uilenkraalsmond Buurtwag word hier deur AfrForum
Geskenk - Dankie Nic Pretoius - Voorsitter - AfriForum Tak Uilenkraalsmond


Skenking van Buurtwag se eerste Golfkar


Erelidmaatskap word toegeken aan Mnr Stef Hugo (links) van
 H&H Motor Onderdele in Wellingtgon wat die Golf Karretjie geskenk het.


Erelidmaatskap aan Mnr Gerrie v/d Merwe Plot 340 vir skenking van
batterye vir die Buurtwag Golfkarretjie


Aand Patrollie - Sodat JY lekker rustig kan Slaap


Vir mense wat dink hulle kan Uilenkraalsmond toe kom en kwaad doen
Dink Weer - Ons Buurtwag is Reg om Jou VAS te VAT



Click on Image for larger view of Zones


Who are the Contact Persons in your Zone  /  Kontak persoon per Zone
Click on Image for Name List



This Sign has been put up opposite entrance exit to the beach area - very visible


Ook waarskuwing op openbare geboue - lig look julle wat so wil afbreek - ons sal jou vervolg

 
Broken Window catch to get access to dwelling


Hierdie skuifdeur se glas is gebreek om toegang te kry - televisiestel is gesteel

U wil seker nie die volgende oggend wakker word waar u motor so gekrap is nie


Local newspaper report came to take photo to publish article of damage to expensive vehicle