Todays Date :
Menu

Home Page

Photo Album

Facilities

Caravan Park

Chalets

Beach/Strand

News/Nuus

Stranddienste

Other

Membership

Neighborhood
Watch
Buurtwag

 

Camp News / Kamp Nuus

Official Office Bearers of Camp Association - 2016

Chairperson / Voorsitter
Paul Venter - 0824434655

Deputy Chairperson / Onder Voorsitter
Maynard van Niekerk - 0825645946

Secratary / Sekretaris
 Johan Kotze - 0823214869

Treasurer / Tesourier
Heleen van Emmenes - 0832358735

Veelsgeluk aan bogenoemde lede - Alle sterkte vir 2016


A Grand Donation by AfriForum - Golf Car for the Uilenkraalsmond Neighbourhood Watch

Net om te laat weet dat die oorhandiging van ons nuwe Buurtwag gholfkar 
deur AfriForum op 23 Mei 2014 baie goed ontvang is en goed afgeloop het.
Daar was 'n mooi opkoms met 'n vrolike atmosfeer.
Ek stuur vir julle 'n paar foto's van die geleentheid.

Dank aan Nic Pretorius - Voorsitter AfriForum - Tak Uilenkraalsmond


AfiForum Bring die Golfkar Nader


AfriForum - Uilenkraalsmond Buurtwag - Gansbaai SAPD - Gansbaai GPF


Notule van Algemene Jaar-Vergadering gehou 
op 27 Desember 2012 te Uilenkraalsmond
Minutes of the Annual General Meeting held 
on 27 December 2012 at Uilenkraalsmond


Nuwe Veilige en Rystoel Vriendelike Voetbrug See Toe



Buurtwag word Gestig op Uilenkraalsmond
Kliek Hier vir meer Inligting


Nuusbrief Augustus 2011
Lees wat tans op Uilenkraalsmond aangaan - Kliek Hier


Lagoon Mond is weer OOP - 9-15 July 2011


Lagoon at Low Tide - Click on Photo for Larger View


Lagoon at High Tide - Click on Photo for Larger View

Vir nog fotos van die Lagoon - Kliek Hier


Geen Tarief (Semi-permanente Huur ingesluit) verhoging Begroot vie 2011/12 Boekjaar

No tariff (Semi-permanent Rentals included) increase Budgeted for 2011/12 Financial Year

For Complete budget of Overberg District Council (ODM) click the link below
(note a larger 1.9MB pdf file)

http://www.odm.org.za/finances/budget201112.pdf


 

Proposed Structure for Future Ownership
Click here for PDF file Presentation


Nuustak Dec 2010 / Jan 2011

To Read Click on page to load pdf file
Om te Lees - Kliek op bladsy hier onder

     
Pages 1 to 4

     
Pages 5 to 8

     
Pages 9 to 12

     
Pages 13 to 16


Nuusbrief JULIE 2010
"Moratoruims - Privatisering - Heffings - ENS."
Kliek Hier vir Nuusbrief


Lees die Nuutste Nuusbrief April 2010
"BESTUUR SE PLAN VAN AKSIE"
Kliek Hier vir Nuusbrief

Mandaat Brief - Print / Teken en Stuur Terrug voor 30 Mei 2010
Kliek Hier vir Mandaat Brief


Nuusbrief Maart 2010
"Uilenkraalsmond soek Nuwe Elektrisiteits Diensverskaffer"
Kliek Hier vir Nuusbrief


Ou Kampwyk Hou VETKOEK Dag

Hierdie klomp eienaars van Semi-Parmanent huisies het besluit om
iets te doen om die mense van hulle wyk bymekaar te bring
Elke Nuwejaars oggend begin hulle vetkoek bak
Hierdie jaar (2010) het hulle oor die 300 gebak

Hulle daag nou ander Wyke om iets soortgelyks te begin om
die mense bymekaar te bring en goeie buurskap te bevorder

Vir meer photos gaan na Foto Album


Lagoon is weer oop en weer toe
Kliek Hier vir fotos

21 Februarie 2010 - Weer Toegestoot



LEDEGELD:
Indien u nog nie u ledegeld vir 2010/11 betaal het nie, kan u dit by u 
wyksverteenwoordigers betaal of in die onderstaande bankrekenings. 


Vir jaarlikse

Ledegeld R100

Bank: ABSA
Takkode: Parow
Rek No:-9092418319
Naam van rekening: Uilenkraalsmond Kampvereniging 
spaarrekening

Bydrae van R100 

Bank: ABSA
Takkode: Parow
Rek No:-9093961478
Naam van rekening: Uilenkraalsmond Kampvereniging  
32 dae spaarrekening

Stuur asseblief die bewys van inbetaling na my E-pos adres.
Nadia.Gresse@brandhouse.co.za


Brief van Prokureur (Johan du Plessis) aan
Overberg Distrismunisipaliteit m.b.t. oordragte, ens....

Letter from Attorney (Johan du Plessis) to
Overberg District Municipality i.r.o. rental transfers, etc....

Click Here for copy of letter  --o--  Kliek Hier vir afskrif van brief
please note that this is a pdf file of 1.7mb and may take sime time to download


Kampkomitee Nuusbrief vir April 2008
Die eerste kwartaal het verbygesnel en vir die van julle wat nog nie die geleentheid gehad het om na Desember 2007 in Uilenkraalsmond te wees nie, kan ek maar weereens beklemtoon dat ons plek die lekkerste en die mooiste vakansie-bestemming is.

Die Kampkomitee was ook redelik aktief ...........

 


Draft Budget - Konsep Begroting 1 July 2008 to 30 June 2011

(
Please note that this is a pdf file and is 600kb)


Below are fine examples of Semi-Permanent Homes

Enough shade for those hot summer days

Neat handy plank home

As close as possible to nature