Todays Date :
Menu

Home Page

Photo Album

Facilities

Caravan Park

Chalets

Beach/Strand

News/Nuus

Stranddienste

Other

Membership

Neighborhood
Watch
Buurtwag

 

Photo Albums

Lagoon Opened due to Nature taking its Course - July 2011


For Photos Click Here

Goodwood Hengel Klub Kuier of Uilkraal 18 Junie 2011

Goodwood Hengelklub hou elke jaar 'n Joe Simon Visvang Naweek langs hierdie kusstrook.
Sedert 1967 toe die Klub gestig is kuier hulle by PearlyBeach en vannaf 1973 elke jaar
kom hulle nou Uilenkraalsmond toe.  Die klub het so Ī 30 Lede.
Die Voorsitter is John Wickerman.
Mr. Johan Botha Oord Bestuurder het hulle laat tuis voel en ook 'n Grootskerm
opgestel sodat die visvang manne darem nie die Rugby mis nie.  Dus Nou DIENS!!
Kliek hier vir fotos


Kersfees of Uilenkraalsmond
By Castle Corner het sowat 70 mense saam Kersdag Gevier

Kliek hier vir meer fotos


Mej en Mnr Uilkraal 2010

Kliek hier vir meer fotos


Mond word oopgemaak op 23 Okt 2010

Kliek hier vir meer fotos


A very Full Lagoon overflows into Campsite

Click Here for Photos of a very full Uilenkraal Lagoon


Just Pictures of Uilkraal and Surrounding Beauty

Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


Mr Uilkraal 2009


Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


Miss Uilkraal 2009


Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


Potjiekos Kompetisie Desember 2009


Gedurende Desember 2009 is 'n Potjiekoskompetisie Gehou
GereŽl deur Stranddienste in samewerking met Oordbestuurder Mnr. Johan Botha
en Geborg deur Johan Botes van Uilenkraalsmond Kafee
(Dankie Johan ook vir al die wonderlike Pryse)
" Dit was groot Pret "
Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


Nuwejaar 2010 - Vetkoek Bak
Eienaars om en by Kanaalboer (Ou Kampwyk) hou "Vetkoekdag" op Nuwejaar
as "Starter" voeding vir die wat gaan kuier en ook dan as 
vondsinsameling vir Mooivalleidienssentrum in Bonnievale
Almal wat deelneem moet Bydraes maak en dan work
daar groot gebak en dan ge-eet

Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


All Praise to God / Alle eer aan God
25 Desember 2009
Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


 

Powered Paragliders take to the sky at Uilenkraalsmond on
Sunday 29 November 2009
Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


Lagoon is Weer OOP - Lagoon is Open to the Sea
Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


Oujaarsaand 2008 - Lekker Party New Years Eve Party Time
Kliek Hier vir Foto's - Click Here for Photo's


Sunrise Over Uilenkraalsmond 15 December 2003

Click on Image for More Photos